S1740 New Van Zyl Staalwerke Windry Slasher 1.5m

R 0.00
 
Description

BASIESE INLIGTING
MODELLE
VHZ 15 80
Trekker kapasiteit 55kw
Masjien grootte 1 500mm
Ratkas met slip clutch 80kw
VHZ 18 80
Trekker kapasiteit 65kw
Masjien grootte 1 800mm
Ratkas met slip clutch 80kw
ALGEMENE INLIGTING
Sny hoogte 10mm 160mm
Lemme is algemeen bekombaar by enige landbou mark 4x Banana blade
PTO is ingeluit
Italiaanse COMER ratkas
Hakpenne is ingesluit
Swaardiens raam is van 5mm plaat
Slytplaat is algemeen bekombaar by enige landbou mark
UNIEKE VOORDELE
Rondvormige dish 12mm plaat
Die plaat word gedruk in n skottelvormige ontwerp wat beter sterkte behaal
n Rondvormige dish verminder die kans vir vreemde voorwerpe wat beskadiging tot gevolg kan inhou aangesien die voorwerpe eerder weg geskuif kan word.
Die ratkas word teen n voorwaartse helling monteer wat toelaat dat die swaailem aksie meer wringkrag verwerk. Dit het tot gevolg dat die trekker teen n vinniger rat kan werk
Produktiwiteit verbeter en bedryfskostes verminder
Gewig 850kg op 1.8m masjien swaarder as meeste teenstanders MEER GEWIG MEER WAARDE
Foto mag verskil van item.
Photo may differ from item.


Course Code: 1-1740
Availability: In Stock
infinsoftware

Design and Developed By Versioning Solutions